Meander Kleuterskool is die tweede huis met `n verskil. Ons bied voldagfasiliteite met ’n verskeidenheid aktiwiteite.
Ons doel is om die kindertjies aan soveel moontlik aktiwiteite bloot te stel, sodat ouers met `n geruste hart weet dat die kinders maksimaal gestimuleer word.
Sterk Christelike waardes.
Buitengewone program: 6h45 tot 17h30
Holistiese benadering tot kinderontwikkeling
Gesigsherkenning, Ontvangs, CCTV-kameras, ’n wag by die hek elke oggend.
Meander Kleuterskool bied ’n tweede tuiste vir ons kinders, maar met ’n verskil. Ons bied voldagfasiliteite met ’n verskeidenheid aktiwiteite. Ons doel is om die kindertjies aan soveel moontlik aktiwiteite bloot te stel, sodat ouers met `n geruste hart weet dat die kinders maksimaal gestimuleer word.
Meander Kleuterskool is is ‘n tweede huis vir ons kinders, met ‘n verskil. Ons bied voldag fasiliteite met verskeidenheid aktiwiteite. Ons doel is om die kindertjies aan soveel moontlik aktiwiteite bloot te stel sodat ouers met `n geruste hart weet dat die kinders maksimaal gestimuleer word.
Ons is ’n hegte groep onderwysers, tannies en werkers wat goed opgelei is in hul professie en hul roeping van harte uitleef.
Indien jy ons graag sou wou volg hier is ons skakel: